OudmaarniekoudOudmaarniekoud
9

Oudmaarniekoud

79 – Roodepoort (Florida glen Wes Rand Gauteng), Gauteng, Suid-Afrika

Manlik 73 jr oud wewenaar.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is wewenaar vir die afgelope 5jr& 6maande. Ek is n ekstrewerd en uitgaande mense. Ek doen graag aan ander waar kan.Stel belang in ander mense se welstand. Ek glo ek sal goed wees vir n 2de persoon in my lewe. Llefde vol. Vir my moet dit nie oor geld of aardse goed gaan nie maar oor liefde as daar nog soiets in ons tyd bestaan.

Sy Ideale Pasmaat

N vrou wat christelik is liefde kan uit gee en ontvang. Sal graag iemand wil hê wat nie moeilik is nie want op die ouderdom wil n mens met so min moontlike probleme opgesaal wees.iemand wat selfonderhoudend wees met eie motor en medies. Iemand wat n man eerste opstel in haar lewe. Kinders en kleinkinders en diere in volgorde van belang waaroor ons sal besluit.kan gladnie dans nie. So dames wat in my belangstel wat dans kan maar van my vergeet. Ek oefen baie graag en gaan stap 3km per dag. Ek hou van tuinmaak en spog graag daarmee.indien n vrou vol grille is sal dit nie vir my in n vehouding werk nie. Sal verkies dat my pasmaat my gereeld na die kerk vergesel want ek is tans nogal baie betrokke by my kerk. Om my ouderdom gaan nie oor aardse goed of om ryk te wees nie. Stel nie belang in welaf pasmaats nie, want ek besit nie veel nie. My pasmaat moet plat op die aarde wees en gladnie hoogmoedig nie. Bereid wees om te aanvaar soos ek is. Moet alles met my kan deel.pasmaat wat nie nie dieselfde balangstellings hoef ook nie my tyd te mors nie.pasmaats wat kanse vat met jong fotoes kan ook maar vergget want dit gaan nie werk nie.
Ï

Wat Sy Vriende Sê

Oudmaarniekoud het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Florida glen Wes Rand Gauteng), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
79
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
62 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent; Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Saggeaard; Uitgesproke; Uitspattig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek haat dit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Dramas; Musiekkanale; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Krieket; Liggaamsbou; Rugby
Kos
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters