Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 19 November 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
24
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Russies; Tswana
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Noem my maar die Reisiger...

Hierdie Reisiger is 24 jaar oud, 1.8m lank met blou oŽ en blond-bruin hare.
Hy is ongeskonde en ongebonde. 'n Besigheidsman, smous en grapjas van natuur
wat deeltyds poog om nog papiertjies te versamel teen sy muur.
Hy het diesel, 'n geldige paspoort en is reg om te reis-
al is dit net om te gaan kyk of Annoniem van Bossiekroon onttroon word in die Poenappelberskonfyt kampioenskappe op Onseepkans, of is dit nou Parys?
Indien jy 'n gedrewe jong dame met goeie waardes en 'n droom of drie is, sal sy posduif graag op jou balkon kom tjorts.
Vat gerus die kans- 'n eenvoudige briefie is soms die eerste bladsy van 'n intressante boek...

Sy Ideale Pasmaat

'n Gedrewe dame wat verkieslik ook ongeskonde en ongebonde is. Sy moet hoŽ morele waardes hÍ en die avontuur in die lewe kan sien en geniet. 'n Gesonde humorsin, persoonlikke netheid, eie opinies, redenasievermoŽ en spontaniteit. sal waardeer word. Tog bygesÍ: ek maak net lysies vir inkopies en sal graag 'n dame wil ontmoet wat vergelyk... tot 'n mate met my eie beskrywing hierbo.

Wat Sy Vriende SÍ

Reisger het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Reisger moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.