Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 14 Desember 2017

Verander: 10 Desember 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Caledon (Hermanus), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
77
Sterreteken:
Bul
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
76 - 85
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is opreg eerlik en aantreklik, rustig en kalm en hou van mooi musiek.
Ligte klassieke musiek, Country musiek en soms vrolike musiek.
Ek hou van kook en uitstappies en romantiese etes by n Restaurant of tuis. Braaivleis met mooi musiek op die agtergrond en n glasie wyn en die geselskap van n spesiale persoon.
Ek is goedversorg elegant en intelligent en n Christen ek hou van netheid.

Haar Ideale Pasmaat

Ek wil graag n eerlike man ontmoet nie vet nie en finansieel gevestig. n One woman man rustig en kalm en onselfsugtiig.
Intelligent en n vrou met respek
behandel.
Hy moet nie suinig wees nie en n vrou uitneem na n ordentlike Restaurant en darem n bietjie romanties wees.
Hy moet van mooi rustige musiek hou en klassieke musiek. Hy moet nagraagdse opleiding he en n Christen en kerk dienste bywoon. Hy moet n hegte verhouding met sy familie handhaaf. Hy moet daarvan hou om te braai en sy familie en vriende te nooi en gasvry wees.

Wat Haar Vriende S

Geesgenootsoeker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Medium; Lank
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Gemiddeld
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Klassiek
Boeke:
Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Inkopies
Sport:
Dans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Inkopies
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme