Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek glo ek kan n verskil in iemand se lewe maak. Die Vader het n doel met elkeen van ons. Mens is nie gemaak om alleen te wees nie. Ek is n liefdevolle persoon wat daarvan hou om liefde te gee en te ontvang. Baie avontuur lustig nog lus vir lewe. Wil nog my lewe geniet met my volgende lewensmaat wat ons Hemelse Vader vir my op die pad stuur. Ek hou van kosmaak lief vir die buitelewe, naaldwerk. Lief vir natuur.

Haar Ideale Pasmaat

Eerstens moet hy die pad saam my loop met ons Hemelse Vader.
Eerlikheid en opregtheid vir my baie belangrik.
Hy bereid wees om n pad met my te stap tot die dood ons skei.
Hy moet my steunpillaar wees waarna ek kan opkyk.

Wat Haar Vriende S

Juanita het ges...

* Sy kan lekker kos maak, hou van die buitelewe en tuinmaak sy sal waarde toevoeg tot enige verhoudig!
* Sy is 'n sagte mens, vroulik, liefdevol en opreg. Sy kan onafhanklik funksioneer maar hou tog daarvan dat die man in haar lewe, die hoof van die huis moet wees. Christelike beginsels is vir haar belangrik.
* Mense wat opreg is sonder valse pretensies en iemand wat jonk van gees is en sin vir humor het.
* Kan nie nou aan enige snaakse oomblikke dink nie ..... maar weet dat sy vir haarself kan lag (goeie humorsin)

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Nederigheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Boeke:
Romanse
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Rugby; Stap; Staptogte; Swem; Vlieg / Sweefvlieg; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig