Babygirl_808Babygirl_808
10

Babygirl_808

56 – Johannesburg (Alberton), Gauteng, Suid-Afrika

Geskikte pasmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is eerlik en opreg plat op die aarde men's.Ek hou van die buite lug,stap roetes,lamp,visvang en die see,maar kan glad nie swem nie,maar geniet die water baie.(Vra my later hukm).Ek hou van my musiek en is baie lief vir Dan's,en ek is ook baie Lief vir kinders en diere.Ek is n onafhanklike men's geniet my werk baie en ook die lewe.Weet van reg en verkeerd.Ek is n sag geaarde liefde volle men's,hou daarvan om die spesiale persoon in my lewe te bederf op my manier.Ek is n geduldige men's en word nie maklik kwaad nie,hou van grape maak en lag ook some daar oor.Ek hou van entertain en om kinders en ou mense se belange op die hart te dra.Ek is ook n plat op die aarde mens ek is net my self en ek lewe gemaklik.Ek trek kort broke en t hemp by die huis aan net gemaklik Formeel en netjies as ek uit gaan.Ek kyk nie na die uiterlike van n men's nie,maar wel jou inerlike mooi.Ons almal het n gevorderde oderdom bereik waar ons so bietjie ekstra gewig het of grys is of plooie in die gesig.waar aan ons nie kan verander nie ons lewensjare wat ons geloop het.Almàl van ons het bagasie van wat in die lewe gebeur het.Dit is die verlede en ons almal beweeg aan.(Vra my nie oor my verlede nie dis toe besluit sleutels weg gegooi). Ek is op soek na my idiale pasmaat met die selfde belangstelings as wat ek het,iemand wat my sal sien en aanvaar soos ek is,wat ook na die hart kyk en nie die uiterlike voorkoms nie.wat die lewe saam met my kan geniet deur goeie en slegte the.Ek soek iemand wat opreg en eerlik is,wat by my sal staan maak nie saak wat die pad voorentoe na ons Kant toe gooi nie. Ek is n vrou wat by haar man sal staan.Ek is nie n girl vir vriendskap met voordele nie .Ek is ordentlik en gee 100% in n verhouding. Glo in n eerlike en opregte verhouding en komunikasie is baie belangrik.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet liefde vol sag geaard vriendelik eerlik en opreg wees.Moet van die selfde dinge hou daarvan ek hou.Wil iemand he wat saam met my dinge kan doen en net die lewe saam kan geniet.Moet op sy manier romanties wees soos ek is.Moet mekaar kan bederf oplig en inspereer,alles saam kan doen en deel. Go

Wat Haar Vriende Sê

Babygirl_808 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Alberton), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Visse
Lengte:
150cm (4' 11.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 202cm (6' 7.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Joga; Kookkuns; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Kampering; Rugby; Snoeker; Stap; Staptogte; Veerpyltjies; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Flankering; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters