Alicia072Alicia072
6

Alicia072

52 – Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Stap saam ... My Voetpad !!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek lag altyd en het n sprankele persoonlikheid. Gee baie vir mens en dier om en sal hulle altyd wil help.
Ek hou van die buite lig, baie lief vir plaas lewe, en te gaan kamp en is n natuur mens. Hou van die boslewe en van natuur. Hou niks daarvan om in winkelsentrums of malls rond te loop.
Hou van fietsry oefen hardloop. Tuin maak en mooi goed te maak. Altyd iets om te doen en te herskep ou meubels. Om te gaan kamp en fotos te neem of as dit reen musiek of dvd te kyk en luister. Of net rustig n boek te lees. Of net in die natuur te sit en te luister. Om gelukkig saam iemand te wees en saam oud te word en saam dinge te doen.
Sal n maat wil he wat dinge saam my doen en daarvan hou om saam hom dinge te doen. En om saam kerk toe te gaan.

Wat ek in n maat soek en wat my maat in my soek moet wedersyds wees !!

NB: Eerste - SAAM Ons Hemelse Vader Dien

My beste vriend
My dokter
My vertroueling - Respekteer Eerlikheid Opregtheid
Lewensmaat en Mentor
Belofte hou vir ewig en altyd.
Voorwaarlik lief wees, onderseun, bystaan en saam besluite neem.
Bereid om saam aan verhouding en huwelik te werk. Dis elke dag harde werk van beide kante om n sukses volle verhouding of huwelik te he. Maar saam God is niks onmoontlik.

Het n laaste kans gekry om gelukkig te wees...... saam my maat die pad te loop na oud word en deur goeie en slegte tye bymekaar te staan vir altyd en ewig. Het verkeerde besluite, foute en keuses gemaak in die lewe. Maar kyk nie terug. Ons Hemelse Vader weet wat is elkeen van ons se behoeftes en Hy wil ons as Sy kinders gelukkig sien.
Ek is net eerlik en reguit.

Haar Ideale Pasmaat

Lief wees vir die natuur. Van tuinmaak en plant en diere hou.
Daarvan hou om te kamp en om n bosveld vuur te sit en die mooi en stilte te waardeer. Of sommer net op die strand te sit of hand aan hand die strand af te stap.
Moet daarvan hou om gesond te leef en te oefen maak nie saak watter sport nie. Moet daarvan hou om dinge saam jou maat te doen en mekaar te ondersteun.
Om dinge saam mekaar te doen en te help en mekaar te ondersteun. Vir mekaar opreg lief te wees en jou beste vriend te wees.
En as daar n meningsverskil of misverstand is......daaroor te praat en uit te sorteer en nie kwaad te gaan slaap vir mekaar.

Oneerlikheid, lieg en bedrieg en geen respek vir mekaar vernietig n verhouding.

Wat Haar Vriende Sê

Wimpie B vertel...

Ek ken vir Elsabe vir die afgelope 7 jaar. Sy is n baie opregte mens wat baie lief is vir haar vriende en familie. Sy het groen vingers en is baie lief vir tuinmaak en die natuur. Sy lei n gesonde leefstyl en is lief vir fietsry en hardloop. Sy is baie spontaan en dis altyd lekker om saam met haar te kuier en beslis n voorreg om haar te ken.

Jackoline vertel...

Elsabe is 'n baie spontane mens wat lief is vir die natuur. Sy hou van oudhede en het altyd tyd om die natuur te ontdek en te bewonder. Haar liefde vir mense en diere is aansteeklik. As jy lus is vir goeie geselskap en lekker lag is sy beslis iemand om te leer ken. Sy 'n hart van goud en het 'n groot passie vir fiets ry en hardloop.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Nuwe Era; Rap / Hip Hop
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Kampering; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters