Smiley19Smiley19
9

Smiley19

31 – Brakpan (Kaapstad, Pretoria, boksburg, brakpan), Gauteng, Suid-Afrika

"Gee my jou hart van eerlikheid en Ek gee jou my hart van liefde"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Liefde, vertroue, eerlikheid, glo, kommunikasie, geloof,belangsteling en verder sal die res uit werk soos dit Moet. Ek is eerlik, reguit, hard maar sag, n ryk lewe vir my is n lewe vol liefde, glimglaggies, by mekaar Staan deur die goeie en slegte tye, alltyd in mekaar glo en saamwerk. Liefde beteken dat jy en jou maat word een persoon sonder mekaar sal nie kan verder lewe nie.

Haar Ideale Pasmaat

Hard werkend, gesin (vrou & en kinders ) sy alles maak. Betroubaar wees, geen maar geen geheime, leuns of valse beloftes maak nie. Luister, kommunikeer, lag, glo liefde is veraltyd, elke dag van voor af verlief Val, verlede los in die verlede, Gelowig. Verder is dit nie wat Ek as vrou wil he hy moet wees nie maar as die man wat hy vir my wil wees en lief he soos hy Gemaak is.

Wat Haar Vriende Sê

Smiley19 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brakpan (Kaapstad, Pretoria, boksburg, brakpan), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 32
Sterreteken:
Enige
Lengte:
163cm (5' 4.2") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Eerlikheid:
Uiters