BeBraveBeBrave

BeBrave

69 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Integriteit en aangenaam om by te wees

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Maandag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
64 - 76
Sterreteken:
Enige
Lengte:
145cm (4' 9.1") - 189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Ander
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Integriteit en aangenaam om te ken.
Is normal, netjies, bietjie stylvol.
Wil nie baklei, maar vrolik wees, is nie net sommer almal se pl en val nie net in om weer uit te val nie, meer sensitief as rof.
Het goeie humour, is natuurkind, om vuur sit, goeie wyn met goeie geslskap, dis die lewe ... wat meer kan mens vra ?!
Familie bande is 'n belangrike prioriteit in my lewe, maar sal nie my verhouding ooit oorheers nie en my kindes voel ook so.
Ek glo ek sal my regte pasmaat wat die durf het om te waag wel gelukkig kan maak, want ek is vir saamwerk en nie dwarstrek nie,

Haar Ideale Pasmaat

Gemiddelde man met integriteit en aangenaam om by te wees.
Bietjie Humor en intellegensie is pluspunte
Wil kan vasklou aan jou woord en jou standvastigheid.
Ferm maar met 'n sagte hart wie die pad enduit wil en kan saamstap, is my wens-soeke in my maat.

Jammer maar nie in vir lkker tydverdryf/penvriende nie
Kan jou ook ongelukkig nie finasieel dra nie, hierin sal jy die leiding moet kan neem.

Wat Haar Vriende S

BeBrave het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Skaam; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Volk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Meer Leefstyl
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Herehuis met baie knegte
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde