Ekkesoek

80 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

6

Ekkesoek

80 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Om nie net dinge saam te doen nie, maar om saam dinge te kan doen!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Wil nog die geleenthede wat oor is sinvol geniet en pret he. Ek is nog baie gesond en fiks. Rolbal help daarvoor.
Baie wye belangstelling. Prakties aangele. skilder bietjie.Baie lief vir: Musiek,Tuinmaak, Fotografie, Buitelewe, Reis, Kampeer.
Foto's op my profiel is vir my gunstelinge bedoel en hulle is baie onlangs geneem!
Elke verhouding het sy eie unieke "kutuur" wat deur ons karakters en belangstellings bepaal word. Geestelik, sielsgenote asook fisiese aangetrokkenheid. Ons sal eers weet of ons albei daarvan hou wanneer ons mekaar leer ken en die verhouding ontwikkel.

Haar Ideale Pasmaat

Moet nog lus wees vir die lewe en dit geniet. Nie bang wees om eerlik te wees oor sy gevoelens nie en bereid wees om te deel daarmee. Moet gemaklik wees met die persoon wie hy is.
Hy moet geen onvergifnis saamdra nie.
Ek wil n maat wees en ons moet kan ondersteun, lief wees vir mekaar en saam lekker dinge doen en dit geniet en waardeer.

Wat Haar Vriende Sê

Ekkesoek het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
80
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
75 - 90
Sterreteken:
Enige
Lengte:
179cm (5' 10.5") - 194cm (6' 4.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Iets wat my (ou)ma vir my gemaak het.
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Kunsflieks; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Backgammon; Bergfiets; Biljart Snoeker; Boogskiet; Curling; Dans; Gholf; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Krieket; Perdry; Pluimbal; Rekspring; Roei; Rolbal; Rotsklim; Rugby; Seil; Skaak; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Tennis; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters