ARC61ARC61
1

ARC61

62 – Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Liefde uit die bos

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vrydag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is stil en rustig, hou van avontuur en lękker lag. Respekteer dames en is 'n een meisie man. Werk hard, maar geniet my werk in die beeldskone laeveld. In my vrye tyd gaan jag ek gewoonlik met my kamera en skiet alles wat mooi en interessant is...

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet avontuurlustig, betroubaar, opreg en 'n een man meisie wees met Christelike waardes, asook redelike hoë lewens standaarde. Lief wees vir die buitelewe en die natuur en 'n rustige persoonlikheid.

Wat Sy Vriende Sę

ARC61 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hę:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Węreld
Ligging:
Enige plek in die Węreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
42 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hę:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Dokumentęr; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Snorkelduik; Stap; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Frans; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters