In haar eie woorde...
Oor Haar
Wil graag nuwe mense ontmoet so ja pasmaats is seker die plek om te begin. So bietjie omtrent myself. Ek is n ma van 2 pragtige dogters. Ek glo om elke dag ten volle te lewe en te geniet. Is dankbaar vir elke nuwe dag.
Ek is lief vir kosmaak, uitstappies die natuur en om nuwe avonture aantepak. Hou van Romantiese etes,fliek, braai, rugby dans ek alles wat die lewe bied.
Hou van bederfies en verrassings, so as jy dink jy is die ideale pasmaat vir my, gesels gerus.
En dis basis ek. “No frills – no fuss”, net sommer ek.
Slegs Blanke mans ASB!!!!
Haar Ideale Pasmaat
Is daar ooit n ideale pasmaat wat 100 persent aan jou vereistes kan voldoen, ek twyfel.
Ek glo elke mens is uniek op sy eie manier.
Goeie waardes, respek en eerlikheid is nogals baie belangrik vir my.
So waarvoor wag jy ....
Wat Haar Vriende Sê
Sonstraaltjie_180 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Ander | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Fantasie; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Lees; Musiek Maak; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Stap; Staptogte; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk deeltyds |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Erotika; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |