In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n hardwerkende enkel ouer. Hou van die buite lug, kamp, visvang en kuier saam vriende en familie. Hou nie van speletjies speel met mense se emosies nie. Ek is eerlik en opreg en soek dieselfde. Behandel ander soos jy behandel wil word dan is die lewe sommer baie makliker.[geskrap]
Sy Ideale Pasmaat
Iemand met 'n sin vir humor en 'n kop op haar skouers! Lief vir kinders en die natuur. Sag geaard, liefdevol en netjies op haar voorkoms is. Hou van gesels oor alles en wat nog.
Wat Sy Vriende Sê
Charlie73 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Hoedspruit, Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
192cm (6' 3.6") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Mpumalanga; Limpopo, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
37 - 47 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
155cm (5' 1.0") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Bytend |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Misdaad; Reis |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Fotografie; Kaartspeletjies; Kookkuns; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |