In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n vriendelik nederige mens baie geduld met kinders maar baie reguit se n ding net soos dit is.Ek is baie sag geaard sal altyd ander mense probeer help.Ek is romanties hou van dans om uit te eet n rooi glas fyn te drink.Ek rook nie en ek hou nie van n dame wat rook nie.Ek is n eerlike en ken my hemelse vader gaan gereed kerk toe.Ek is nie prefek nie het fout soos ons almal het.Die belangriks te is respek vir mekaar in n verhouding.
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet nie rook nie.Sy moet vol lewens lus wees n hupel in die stap.Spontaan vriendelik sag gesaard wees.Hou van dans die buite lewe en sy moet ook romanties wees.Sy moet saam my Sykan perd rui en avontuure kan doen.Sy moet kan lek kook.Ek sal braai vir ons.Sy moet eerlik opreg wees.Sy hoef nie prefek te wees nie ons is net mens.Almal het foute. As sy rook bestel ek nie belang nie.
Wat Sy Vriende Sê
withy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
eMalahleni (Witbank) (Bethal), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
161cm (5' 3.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 50 | ||
Sterreteken: |
Visse | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Eie Onderneming; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
withy moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.