Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein (Bethuli), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 66 | ||
Sterreteken: |
Steenbok | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n Geliwige, vrolike, liefdevolle vrou, wat baie kan bied, as ek veilig en gekoester word. Ek verkies plaaslewe, maar pas orals aan. Maak maklik vriende. En is n ongeneeslike optimus, sien altyd die positiewe in n situasie raak. Ek is sportief, stap graag en ry perd. 3
Haar Ideale Pasmaat
N Gelowige, lojale man, wat saam met my kan lag, die lewe geniet . N Huis bied, waarin ek n tuiste kan skep, en daarvan hou om bederf te word. My kan waardeer vir wie ek is. Ek waardeer n blom uit die veld meer as n formele ruiker. Ek wil n persoon leer ken, wat dieselfde is, ongeag sy omstandighede.
Wat Haar Vriende Sê
Rivierklippie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Rivierklippie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.