In haar eie woorde...
Oor Haar
Plat op die aarde en rustige meisie, lief vir avonture en net nuwe dinge aan te pak, moet nie met my mors of my tyd mors nie want ek gaan vir jou uitvang
Haar Ideale Pasmaat
Moet eerlik en opreg wees, respek toon en net n plat op die aarde mens wees. Iemand wat nie bang is vir n uitdaging nie
Wat Haar Vriende Sê
Tinelle vertel...
Hoekom julle haar moet leer ken wonder julle?
Sy is nie net my sussie nie, maar die wonderlikste mens met die mooiste, sagste en kleinste hart wat ek ken. Sy gee altyd meer om oor ander mense as oor haarself, sy sit haarself tweede om seker te maak 'n ander persoon vir wie sy omgee en liefhet altyd eerste moet wees. Sy lag saam jou oor die simpelste goed, maar huil ook saam in jou swakhede. Sy is n avontuurlustige mens, sien kans vir enige ding, OPWINDING is haar tweede naam. Sy sal jou bystaan deur jou goeie, slegte en hartseer tye. Sy sal jou ophelp as jy val. Sy sit altyd n glimlag op 'n mens se gesig, Sy trap die diepste spore in 'n mens se hart, en weet net wat om altyd te sê.
Sy is 'n vrou GOUD werd!!!
'N vrou wat geluk, vreugde en liefde verdien!
Sy is SPESIAAL!!
Sy is UNIEK!!
Sy is dit die moete werd...!*
:)
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Secunda (Standerton), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
27 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
21 - 34 | ||
Sterreteken: |
Leeu | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys; Swart | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Arabies; Deens; Duits; Engels; Frans; Grieks; Italiaans; Portugees | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Tongring; Gaatjies op ander plekke; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Simpel |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Laf; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Silwer |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Misdaad; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sepies; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Perdry; Rugby |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |