Mandelz_249Mandelz_249
5

Mandelz_249

31 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ekstrovert wat lief is vir mense

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Vriendelik, liefdevol, gemaklik, saggeaarde smaakvolle mens wat die lewe geniet en lief is vir uitdagings. Hou van eerlikheid en opregtheid. Ek is versot op sport, kosmaak, avontuur en musiek. Karaokes en dans is een ding. Is ñ onderwyser wat nog die werk doen uit die hart uit. Ek wil graag ñ verskil maak in my leerders se lewens. My uitkyk is "where your hart on your sleeve", "the world needs more kindness".

Haar Ideale Pasmaat

Eerlikheid, lojaliteit en opregtheid. Iemand wat wil verstaan en die moeite verstaan waardeur albei gaan. Ek sal graag iemand wil hê wat die onderwys probeer verstaan, soos ek in sy werk, loopbaan en aktiwiteite belangstel. Iemand wat nie my saggeaardheid as ñ swakpunt sien nie. Iemand wat my vriende sal wil leer ken, soos ek ook moeite sal doen om sy vriende te leer ken.

Wat Haar Vriende Sê

Mandelz_249 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Russies
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
23 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig; Buierig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Modieus (Ek dra net die nuutste modes)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Punk; Rap / Hip Hop; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Inkopies; Joga; Kookkuns; Lees; Sing; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Basketbal; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gimnastiek; Handbal; Kampering; Perdry; Rotsklim; Rugby; Sagtebal; Snorkelduik
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam
Eerlikheid:
Uiters