Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 2 weke gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
54 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
144cm (4' 8.7") - 160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Effens Grys; Grys; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is maar 'n gewone mensie wat hou van goeie en ordentlike mense met maniere en goeie waardes. Soms het ek heeltemal te veel energie vir myself en is dol oor dans, bergklim, perdry, stap en is oopkop vir nuwe avonture. Kook en kuier om die kospotte is vir my lekker en ek hou ook daarvan om goed te skep met my hande maar ek is nie die stereotipe onge-organiseerde bont kunstenaar nie. Ek skrik nie vir die uitdagings en rustigheid van die plaaslewe nie maar geniet soms die harwar van die dorp en die sandkastele by see. Die lewe is kort en daar is nog baie om te beleef!

Haar Ideale Pasmaat

Ek weet ek is 'n goeie vriendin vir man of vrou en miskien verwag ek te veel van my ideale pasmaat maar ek wil lag en lewe en voluit lief wees. Boelies, onregverdigheid en oppervlakkigheid staan my nie aan nie en ek glo dat kwaliteite soos respek, vertroue en opregte liefde deel van my ideale pasmaat moet wees. Standvastig en gelowig, gelukkig en energiek genoeg om dinge saam met my te doen. Hy moet met my kan kommunikeer en weet dat ontrouheid en leuns verseker die verhouding sal vernietig. Moet beslis netjies op homself wees.

Wat Haar Vriende S

Koffiepit het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Koffiepit moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.