SondermaatSondermaat

Sondermaat

51 – Pretoria (Dorandia, Pretoria North), Gauteng, Suid-Afrika

WAAR KRUIP JY WEG? Geen kansvatters nie! Aanvaar my diere, en dan aanvaar jy my!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Dorandia, Pretoria North), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Natuur mens, baie lief vir diere, leef vir my diere. Ek hou my nie op met groepies waar daar geskinder word nie. Praat graag oor my pad wat ek saam God stap. Bak en brou graag. Tuin maak is vir my lekker, nie 'n staf nie. Hard werkend. Soms sal ek my kar trap ander kere ry ek maar die spoed wat daar gery moet word. Ek is wat jy sien, wat jy sien, is wat jy kry, gee nie voor om iemand of iets te wees wat ek weet nooit sal kan of wil wees nie. Eerlik, opreg .

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet kan bid, glo in GOD, pad saam GOD stap, kerk mens wees, hy mag maar 'n boer wees, hy moet my aanvaar met my diere, as hy nie kans sien vir my diere nie, veral my yorkies, hou verby, kyk dan verby, want ek stel GOD eerste, my kinders, my diere. Lang mans is vir my baie aantreklik. Netjies wees op homself, nie vloek soos matroos nie, hy mag drink en rook, maar matigheid voor ogies. Hy moet man wees! Hy is welkom om by my te staan as ek kos maak, selfs hand bysit! Hy mag maar ekstra kilo's saam hom dra, gewig maak mens nie die man nie of hoe?

Wat Haar Vriende SÍ

Andre Vogel het gesÍ...

Erika is 'n sagmoedige, aangename mensie wat al deur diep waters is, maar haar geloof is rotsvas en sy het net sterker daaruit gekom. Sy hou baie van die natuur, is op haar gelukkigste by haar diere en het baie liefde om te gee vir die man wat na 'n opregte, eerlike lewensmaat soek. Sy is baie toegewyd en maklik om mee oor die weg te kom. Kan ure lank oor allerlei onderwerpe gesels en skerts!

Loma Swanepoel het gesÍ...

Erika is n opregte persoon. Haar geloof is baie sterk. Erika hou van eerlikheid, vertroue en respek is vir haar belangrik. Sy weet wat sy wil he in die lewe. Erika sal n maat gelukkig kan hou as hy haar gelukkig kan maak. Wil graag liefde uitdeel vir iemand wat sy kan vertrou. Sy is lief vir die buite lewe en sal aanpas by enige person wat n pad saam met haar wil stap. Erika is baie lief vir haar 2 kinders en ook haar honde kinders. Sy sal uit haar pad gaan om almal gelukkig te hou. Sy is baie lief vir kosmaak. Hy kan haar graag help sy sal dit waardeer. Sy is nie aanstellerig nie, sy is wie sy is. Sy gesels oor enige gesprek. Iemand moet haar spesiaal laat voel en gelukkig kan maak. Sy wil graag bederf word deur iemand wat vir haar komplimente gee en dit bedoel.

Koos het gesÍ...

Erika is sag geaard. Altyd iets goeds te se van ander. Sy is lief vir haar diere. Kook graag. Bak die lekkerste souttert en brode. Sy het groen vingers. Sy gaan oop hand deur die lewe. Sy sal eerder honger gaan slaap maar nooit haar diere nie. Sy is altyd netjies. Sy is nie skaam om oor God te praat nie. Sy sal haar droom man bederf. Hy moet net baie man wees. Hoop sy vind hom hier. Sy verdien geluk nadat sy vir jare slaansak was. Sy het hart van goud.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fantasie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Basketbal; Krieket
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters