KobiealleenKobiealleen

Kobiealleen

63 – Aliwal-Noord (Aliwal North), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Sielsmaat beodig

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: Donderdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Aliwal-Noord (Aliwal North), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Ram
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 61
Sterreteken:
Enige
Lengte:
147cm (4' 9.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Effens introverties totdat ek aan die praat kom. Eerlik en opregte getroue maat wat vertrou kan word. Ek hou van buitelewe, veral water en bootjies. Motorfiets toere, veldritte of stap, vols kyk, seiljagvaart, en normaalweg meer aktief as sit en wag vir goed om te gebeur. Ek gun mense om my, hul persoonlike spasie maar is lief vir naby wees en intiem of intens betrokke te wees in my verhouding met my sielsmaat. Ek glo elke mens moet voluit kan ontdek wie en wat jy is en kan wees en wil graag soveel as moontlik mense dit help ontdek en geniet. Die lewe gaan oor wie jy eintlik is in Christus.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet ideaal iemand wees wat selfstandig kan funksioneer maar ek help graag met enigiets. Sy moet kan inpas in bogenoemde lewe en lief wees vir Jesus eerste. Sy moet haar opinies en waardes kan uitleef en haar persoonlikheid kan gebruik en ontwikkel. Sy moet avontuurlustig kan wees en saam soek na nuwe hoogtepunte van lewenswaardes. Sy moet kan haar vroulikheid geniet en vier,

Wat Sy Vriende S

Kobiealleen het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Kobiealleen moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.