GrondpadnooiGrondpadnooi

Grondpadnooi

40 – Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika

Groot plaas, oulike baas...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 02 Julie 2018

Verander: 30 Junie 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Ram
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Reise, avonture en tonne pret wag op diegene wat saam met my op die grondpad wil stap. Ek is opreg, lief vir die Aarde, 'n "mens" mens en weet wat ek wil hÍ in die lewe. Ewe tuis in 'n teater, op die sportveld of by 'n kaggelvuur met 'n rooi wyn in die hand. BÍre die "bored" en kom vind uit...

Haar Ideale Pasmaat

'n Energieke, gebalanseerde pasmaat, wat eerlik is. Hy moet selfversekerd en gedrewe wees, maar moet ook kan stilstaan en die mooi wat die lewe het om te bied kan waardeer. 'n Saggeaarde en spontane ou, wat die essensie van sy hartsmense en God verstaan. 'n Romantiese siel wat grondpaaie saam sal kan loop...

Wat Haar Vriende SÍ

Grondpadnooi het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Pop / Top 40
Boeke:
Geskiedkundig; Reis; Romanse; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gedigte skryf; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Toneelspel
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Roei; Rugby; Skaak; Snorkelduik; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Veldhokkie; Visvang; Voëlkyk; Witwater-kanovaart
Kos
Kookkuns:
Duits; Grieks; Soesji; Suid-Afrikaans
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker