ArielleArielle
1

Arielle

47 – Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika

Simple at heart and straight with views

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Stap roetes
Berge
Bosveld
Big 5
Buitelewe

As jy van enige van die begenoemdes hou, sal ons goed oor die weg kom. Wel, as jy van almal hou, is dit n bonus. My gunsteling is die Kruger Wildtuin.

Besoek aan 'n museum, stap in die botaniese tuin, piekniek of dalk 'n besoek aan 'n gesellige eetplek is ideaal vir 'n uitstappie.

As jy graag wil gesels ... vertel my van jou gunsteling plekke

Haar Ideale Pasmaat

Ek vind 'n man met selfvertroue aantreklik. Eerlikheid en vertroue is prioriteit. Iemand wat "jammer" kan se. Belangrikste van alles - Christelike waardes!

Wat Haar Vriende Sê

Arielle het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
41 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Tuinmaak
Sport:
Dans; Gimnastiek; Skietsport; Ysskaats
Kos
Kookkuns:
Italiaans; Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie