In haar eie woorde...
Oor Haar
Eerlik en opregte gelowige, goeie sin vir humor, baie liefde om te gee.
Hou van die buitelewe, tuinmaak, kamp, stap, fliek, dans, piekniek en lekker kuier
Is kreatief en geteeld besig met nuwe dinge.
Ek glo om vandag tot dag te leef, voluit!
Ek glo om nie aan 'n ander te doen wat jy nie aan jouself sal doen nie.
Haar Ideale Pasmaat
Opreg en eerlik, sober en wat maklik kan lag, moet vaste beginsels hê, sterk pesoonlikheid, maar wat 'n vrou met respek en sagkens kan kan behandel.
'N man met 'n liefde vir die natuur, wat nog aktief is, wat hou van dinge saam doen.
Selfsug, manupilasie en ontrouheid vernietig 'n verhouding
Wat Haar Vriende Sê
Bietjiebaie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kleinmond, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
71 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Op Welsyn / Voordele |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Middelburg (Mpumalanga, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
61 - 71 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
177cm (5' 9.7") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Op Welsyn / Voordele |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Bietjiebaie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.