0

Karookind01

72 – Bloemfontein (Langenhoven Park), Vrystaat, Suid-Afrika

Die wereld is my tuiste

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is opreg, eerlik, n omgee mens & hou van kuns, opvoerings en fliek graag. Lag en ontspan is ook belangrik, maar ongelukkig is ek nie n goeie kok nie, maar ek kan lekker koffie maak. Ek verkies berge bo die see en kan onregverdigheid nie hanteer nie. Oumense en kinders le my na aan die hart. God is n baie belangrike deel van my daaglikse bestaan

Haar Ideale Pasmaat

Opregte, eerlike persoon met n goeie humorsin en n kind van God. Hy moet finansieel onafhanklik wees en verkieslik kan gesels van aardbewings tot by zebra's. Geen kansvatters nie, nie tyd of krag vir so n person nie

Wat Haar Vriende Sê

Karookind01 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Langenhoven Park), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
67 - 77
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Karookind01 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.