In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek wil glad nie meer alleen wees nie.
Ek het 'n borrellende persoonlikheid maar wil ook somtyds net rustig wees. Ek is nog voltyds met my beroep besig. Geniet my
vrye tyd baie. Kan 'n storm los kook en bak maar wil dit nie vir my alleen doen nie. Werk ook graag in my tuintjie. Lees baie graag veral biografieë. Is baie kunstig en het baie kuns teen my mure so hou van kleur in die wereld en is glad nie vaal nie. Lief my 2 Yorkies en 2 katte. Reis graag maar die tyd is min op die oomblik. Kyk ook graag sport en geniet so hier en daar 'n program op TV.
Haar Ideale Pasmaat
Jy moet baie mooi aantrek(modieeus) en baie lekker ruik!! en dit sê nie jys 'n verfynde man nie! Ek wil in die maanlig met jou dans en jy moet baie romanties wees op jou eie manier. Jy moet vir my baie life wees en dan sal ek die wereld vir jou omkeer.
Wat Haar Vriende Sê
Hydrengea het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
64 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 66 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
185cm (6' 0.8") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Atleties; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Hydrengea moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.