In sy eie woorde...
Oor Hom
Het n positiewe uitkyk op die lewe en hou van plaaslewe en die natuur. Kan dissipliene handhaaf maar ook baie liefdevol. weet hoe om n vrou te behandel en te waardeer. Kan haar die klein bederfies van die more gee met baie drukkies regdeur die dag,
Sy Ideale Pasmaat
Hou van haar , sag en vrolik. vol liefde en moet n huilikheid,vroulikheid en leefbaarheid in die huis wees ,maar tog ook dissepliene kan laat geld. Sy moet goed kan lyk sonder om opgesmirf te lyk. haar plek in die huis kan volstaan en n opregte maat wees wat saam kan lag,huil en voluit leef.
Wat Sy Vriende Sê
altydgoed het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Middelburg (Olirfantsrivier loge (presedentsrus)), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
68 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
182cm (5' 11.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Mpumalanga; Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 67 | ||
Sterreteken: |
Skerpioen | ||
Lengte: |
162cm (5' 3.8") - 183cm (6' 0.0") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Verdraagsaamheid |
Modebewustheid: |
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek geniet dit |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Eksotiese dier(e) |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Eerlikheid: |
Uiters |