In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek kyk na elke dag as a voorreg en n geleentheid om dit met mense te deel. N mens se lewe word aangevul deur interaksie met ander mense... Dit bied n platform vanwaar n mens lewenslange verhoudings kan messel... elke persoon met sy/haar identiteit is uniek en speel n rol in die groter prentjie...
Sy Ideale Pasmaat
Iemand wat my kan koester vir wie ek is... N vrou wat verstaan dat ek "old school" waardes het, dat vertroue in n verhouing eerste prys is... dit gaan vir my oor saam lag, saam huil en saam groei....
Wat Sy Vriende Sê
Voetstoots101 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
28 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
189cm (6' 2.4") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 34 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Slim (Dis alles oor kwaliteit) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Reggae |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Riller |
Belangstellings: |
Kaartspeletjies; Kookkuns |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Backgammon; Fietsry |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Frans; Gastrokroeg; Italiaans; Seekos; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen; Ander |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tydverdryf keuses: |
Vrywilligheidswerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het telling verloor |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Eksotiese dier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Politiek: |
Konserwatief |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |