BeterbesteBeterbeste

Beterbeste

50 – Piketberg, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kort TLC

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Piketberg, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n stil, rustige en liefdevolle persoon wat net die beste vir mense wil gee. Vir n ware vriend sal ek tot aan die einde van die aarde loop. Ek is baie lojaal teenoor my vriende en verwag dieselfde terug. Dra my op die hande en ek sal jou op die hande dra.
Ek hou daarvan om my vriende en familie te bederf. Kan impulsief wees op n gesonde manier.
My stokperdjie is crafts, tuinmaak en fotos neem. Ek hou ook daarvan om stil rustige aande met n mooi fliek te geniet. Wens net ek het meer tyd gehad daarvoor. Ek is baie lief vir diere, veral katte. Ek hou ook van kamp en visvang veral by die see. Reis is ook n groot trekpleister.
Soek net iemand om die lewe mee saam te geniet.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat moet liefdevol, pret en lojaal wees. Hy moet weet hoe om n vrou reg te behandel. Hy moet n goeie gesindheid teenoor die lewe he, sterk kan staan in moeilike tye, positief wees.
Hy moet hou van kamp, visvang en die natuur oor die algemeen. Moet n diere liefhebber wees, veral katte.
Moet bietjie impulsief wees as dit by kom reis en sulke lekker dinge!
Eerlikheid is baie belangrik. Hy moet tyd aan die vriendskap kan spandeer.

Wat Haar Vriende S

Beterbeste het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Sepies; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller
Belangstellings:
Fotografie; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Aërobiese oefeninge; Kampering; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie