In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n positiewe en gelukkige persoon. Goeie sin vir humor, I embrace the good and laugh at the bad! Vriendelik en liefdevol. Baie lief vir bak en brou. I wake up every morning with enthusiastism and expectation and go to sleep with no regrets! Ek staan sterk met albei voete op die aarde. Ek geniet die lewe maar is eensaam. Lewe vir vandag en nie vir eendag!!!
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek my hero wat my veilig kan laat voel! 'n Gelukkige, liefdevolle persoon met selfvertroue en selfrespek. Intelligent. Goeie geselskap kan voer. Hy moet gemaklik voel om soentjies en drukkies te ontvang. Belangrikste hy moet my kan laat lag en hartlik saam lag.
Wat Haar Vriende Sê
Cascade85 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
68 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 75 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Reguit; Krullerig |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Instrumentaal; Klassiek; Rock; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Kosmaak/Bak |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie |
Belangstellings: |
Fotografie; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Krieket; Rugby; Skaak; Tennis; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk deeltyds |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Perd(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |