In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek het n positiewe uitkyk op die lewe, selfstandig en christelike waardes. Ek probeer die beste van selfs die slegste dag maak. Ek vat gereeld my motorfiets en toer die land vol. Ek hou ook van jag, en perdry.
Ek hou van famielie waardes, en is baie erg oor my ouers en veral my broers.
Sy Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na iemand wat n goeie Christelike waardes het. Sy moet n goeie selfbeeld hé en gelukkig met haarself wees. As sy van n plaas afkom of plaas agtergrond hé is dit n bonus, maar nie n moet nie. Sy moet lief wees vir diere. Sy moet ook lus wees om so nou en dan saam op die motorfiets te spring en nuwe plekke te gaan ontdek.
Wat Sy Vriende Sê
Hantjie667 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Reddersburg, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
40 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
198cm (6' 6.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
27 - 35 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Hantjie667 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.