Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
39 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
184cm (6' 0.4") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n plat op die aarde "boeregirl", met n goeie sin vir humor en hou van grappies maak, maar het n ernstige kant ook. Ek hou van die see, natuur, kamp, braai, dans, spesiale alleentye en alles wat avontuurlik klink. Ek hou van die platteland en in die grond krap, hoop om iemand te vind wat ook van dieselfde dinge as ek hou. Ek hou van motorfiets ry, nie self nie, maar saam iemand. Ek is nou nie n Pamela Anderson weergawe nie, (mag dalk iets he, wat sy ook het) maar ek is darem ook nie n Nanny Mcphee nie......(ek het nie n moesie nie, moenie worry nie) Ek kan myself nie regtig hier beskryf nie, ek sal n boek moet uitgee as jy meer wil weet......die lewe is kort en ek wil dit leef voor ek op die agterstoep sit met 'n kniee kombersie. Mens moet iemand se hart leer ken en nie altyd na die uiterlike kyk nie, dit kom later.....want n skoonheidskoningin kan mooi van buite wees, maar nie noodwendig mooi van binne nie......skoonheid vergaan, maar deug bly staan.....
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na n nederige hart wat my hart kan verstaan en aanvul. Iemand wat my kan laat lag, maar ook verstaan as ek stil is..... Iemand wat darem nog bietjie in die ou beginsels glo, vol lewe en avontuur is, maar ook stil tye geniet en respek betoon teenoor jou medemens en God. Iemand wat murg in sy pype het en nie bang is vir hard werk nie., iemand wat my bystaan, ook in die kombuis... Lol....Ek hou van netheid en natuurlik n man wat met sy hande kan werk.....en nie bang is om n spyker in die muur te kap nie, maar bowenal, my sielsgenoot, iemand wat my ken sonder dat ek iets hoef te se....
Wat Haar Vriende Sê
Wenweermyhart45 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Laf; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik |
Boeke: |
Selfhelp; Speurverhale |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Sing; Tuinmaak |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Fietsry; Kampering; Lyfbranderry; Perdry; Stap; Swem |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Kroegetes; Soesji; Suid-Afrikaans |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is net weeksdae aanlyn |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |