In haar eie woorde...
Oor Haar
Jong, kom ons kyk. Ek is n verskillende tiepe vrou, nie elke man se koppie tee nie.Afrikaans is nie my eerste taal nie (verskoon die res wat volg in Engels) ek hou van die see, doen al oor die 20 jaar "marine tanks" so ek hou van vissies, hondjies en diertjies. Ek is n netjiese vrou by my huis sowel as op myself. Ek is nie soos meeste ander vrouens emotionally op en af nie. Ek het nie moods nie, en verstaan die basiese dinge wat n man gelukkig maak. Vrouens is baie complicated, maar nie ek nie. Die lewe is kort en vir die meeste van dit het en na my "partners" omgesien op n emotional en financial vlak. Daai fase van my lewe is wat ek wil verander. Ek wil lag en sommer net simpel wees partykeer en meeste van als, myself wees.
Haar Ideale Pasmaat
Nou kom die moeilike gedeelte aangesien die nie n "check the box" is nie. Ek is opsoek na iemand wat nie agtertoe kyk in die lewe nie. Wat verby is is verby. Ons het n skoon en nuwe begin elke dag as ons wakker word. Jy sal nie iemand wees wat na my gaan kyk elke dag vir jou bord kos en onderbroeke as hulle gaar is nie. Ek sal na myself omsien en verwag dieselfde. Ek het nog met die regte waardes grootgeword en jy sal my eerder sien as jou beste vriendin as jou VROU of iets wat jy besit. Vir my is ons elkeen die helfde van n blokkie en nie beter as mekaar nie.
Wat Haar Vriende Sê
Xenia74 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Dis Ingewikkeld | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Xenia74 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.