In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het n fantastiese persoonlikheid en is goed versorgd en probeer my bes om gesond te leed. Ek sal rerig jou lewe super interessant maak
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek my hele lewe lank n boer. Ek kom self van die plaas af en as ek trou sal ek baie graag nogsteeds op n plaas wees. Ek het my rie besigheid so ek kan letterlik enige plek aanpas in die wereld. Ek streef na iemand wat sal lief wees en lojaal wees teenoor my. Ek hou van n man wat oefen en na homself kyk. Ek ry perd en stap die plaas plat en ek sal daarvan hou as my man saam my sulke dinge kan doen.[removed]
Wat Haar Vriende Sê
Plaasgirl007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Magaliesburg (Syferbult), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
35 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
29 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Plaasgirl007 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.