Soekvriendin60

64 – Vredenburg (Velddrif), Wes-Kaap, Suid-Afrika

0

Soekvriendin60

64 – Vredenburg (Velddrif), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Soek my best maaitjie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Dit is nie maklik om die regte maaitjie te kry nie .dis hoekom ek op die site is om daai spesiale een te ontmoet.ek is nie lus vir n drama queen nie soek iemand wat lief is vir die natuur lang ente stap langs die see of veld..
Soms is dit ok om alleen te wees maar alleen om n vuurtjie te sit en braai is beter saam n goeie vriendin..
Ek kan goed vir my self sorg in alle opsigte is ek heel temal onafhanklik .ek waardeer rustige mense hou nie van lawaai nie.ek sal jou met respek behandel.hou nie van groot groepe mense is meer gemaklik in kleiner groepe.dit is wie ek is en ek weet hoe om goed te wees vir iemand wat ook n goeie mens is met n hart van goud.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet n rustige person wees netjies en op haar plek ,.lief vir die buite lewe wees.en moet nog aktief wees. en hou van die see en om lang ente te stap in die natuur en as jy hou van fiets ry sal dit n bonus wees.en verkieslik onafhanklik wees.

Wat Sy Vriende Sê

Soekvriendin60 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vredenburg (Velddrif), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Visse
Lengte:
189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 71
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Verdwynend
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Skaam; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Reis
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Fietsry; Kampering; Kanovaart; Lyfbranderry; Rugby; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Visvang; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie