0

Caroline_6203

62 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Eensaam wees my maatjie asb

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is nie meer jonk nie, maar wel jonk van gees. Hou van al die mooi dinge in die lewe, en weet wat ek wil he. Ek het goeie waardes en respek vir myself, so ek verwag dat my maat dieselfde waardes het. Ek hou nie van vulgere taalgebruik nie. Ek wil my lewe deel met iemand wat weet wat hy wil he in die lewe en wil rustig wees saam met my. Ek hou van kook en bak en kan my maat lekker bederf. Ek hou ook van perdry en kan lekker avontuurlustig wees

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is iemand wat onafhanklik is, met n liefde vir die natuur. Hy moet goeie waardes he en hy moet alles saam my kan geniet. Hy moet getrou wees en saam my aan ons eie storie skryf

Wat Haar Vriende Sê

Caroline_6203 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Visse
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Caroline_6203 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.