TysTys
4

Tys

31 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Plat op die aarde man wat die eenvoudige dinge in lewe waardeer.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het 'n passie vir avontuur, en omtrent altyd game vir enige iets lekker en opvindend. Ek hou daarvan om alles tenminste een keer te probeer.
Vrystaat boerseun wat in die stat beland het maar tog is ek 'n groot natuur liefhebber, en geniet diere en om buite in die bos te wees. Ek hou daarvan om al ewig nuwe interessante plekke te ontdek asook nuwe mense te ontmoet.

Sy Ideale Pasmaat

Opsoek na 'n byten gewone meise, 'n boere meisie met goeie waardes en 'n groot hart. Wat mooi na haarself kyk, maar ook nie bang is om haar hande vuil te maak nie. 'n meisie wat spontane besluite en random avonture sal geniet.

Wat Sy Vriende Sê

Tys het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 29
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Asiër; Blank / Kaukasiese; Ander; Gemeng
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Tys moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.