Outantekoba

72 – Brits (Hatbeesport Noordwes), Noord-Wes, Suid-Afrika

Soek a maat om mee te gesels,lag,lekker eet en HERE te prys

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits (Hatbeesport Noordwes), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hartbeespoort (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
69 - 74
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n reedelike gelyks mens want hou van mense wat opreg is en nie kanse vat of lieg om n ander te probeer impress nie
Ek is lief vir my diere (Katte en Honde)
Ek hou van tuin maak ,lees en lekker gesels
Ek het n positiewe uitkyk op die lewe en glo dat ek tot alles instaat is met die Here se genade

Indien belangrik ek loop n bietjie swaar as gevolg van n beseering

Haar Ideale Pasmaat

Defanatief nie n klaerige mens nie, ook nie beterwettig nie
Moet nog lus wees om te lewe en van diere hou asook sommer net ngoeie lekker mens wees

Wat Haar Vriende S

Outantekoba het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Outantekoba moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.