In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is vriendelik, gee om vir mense,is eerlik,loop nie draaie nie,is reguit . Jy kan op my woord staatmaak. Soek ook dieselfde in ander mense. Moet my aanvaar soos ek is,ek doen dieselfde vir jou. Ek is lief vir musiek,kamp,kuier, Tuin maak, kook, cuddle en movies kyk op n reenerige dag. Ek geniet ook naaldwerk en om goed te maak. Ek is mal oor dans, en net laf wees. Geniet die lewe terwyl ek kan. Met perke natuurlik. Verhoudings moet gerespekteer word,ek hou nie van aan en af verhoudings nie,is altyd eerlik daaroor. Glo nie in oop verhoudings nie. As jy spasie Soek ,bly uit verhoudings uit,Moenie mense seermaak nie,dit kom altyd terug na. jou toe. Ek is iemand se tweede beste nie, alles of niks. Sal die lewe saam jou geniet,wees net j ouself,eerlik,opreg, sonder on iets weg te steek. Wees altyd jouself, moenie dat mense jou verander nie. Be your awesome self
Haar Ideale Pasmaat
Moet eerlik,reguit,vol lewe en passie wees. Moet jou kan vertrou en kan staatmaak op jou woord. n man wat gelukkig is met een vrou. Moenie gedurig op die uitkyk wees vir ander mooier en ryker vrouens nie.Gemaklik met jouself,vertrou in jouself. Moet oop wees om te kan vertrou,en weer te probeer, anders gaan geen verhouding werk nie. n man wat nie lui is nie,wat dinge saam kan doen. Moet lief wees vir diere en die natuur. Mote oorspronklik kan wees net idees oor liefde en fie lewe. Gemaklik met homself, vol liefde (romanties) Lus wees vir die lewe en nuwe uitdagings
Wat Haar Vriende Sê
Putu het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Tierpoort), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
54 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 186cm (6' 1.2") | ||
Liggaamstipe: |
Ander | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Putu moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.