DrienieDrienie
1

Drienie

76 – Mbombela (Nelspruit) (Barberton), Mpumalanga, Suid-Afrika

Kom ons afskryf ons eie roman

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n vriendelik en eerbare mens en sal vir n goeie betroubare en vriendelike man net so n goeie metgesel wees. Ek is nie afhanklik van ander nie maar mis n persoon wat samet my kan gaan stap deur die Mall koffie drink musiek luister en sommer net gesels ensv. Rugby kyk is gladnie my gunsteling keuse vir n dag se vermaak nie.. speurverhale en n goeie liefdes fliek is wel n gunsteling as daar niks Anders is om te doen.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is nie kieskeurig nie solank my metgesel n netjies eerlike mens is wat n vrou nog kan laat goed voel oor haarself hy hoef nie ryk te wees nie, maar moet darem die koffie kan betaal wat ons gaan drink en sy eie vervoer en blyplek he..hoe lyk dit stel iemand belang? Ek sien uit daarna om jou te ontmoet en te bederf

Wat Haar Vriende Sê

Drienie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit) (Barberton), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
76
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
61 - 83
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Lees:
Ek geniet dit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Gereeld
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters