0

Deborahrut

60 – Howick, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Die lewe is 'n lied, ongeag wat.. Vriendskap en dankbaarheid...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Deur my oë die mooi en die eenvoud van klein dingetjies in die lewe te kan sien..
Dan om te glo daar is goed in amper elke mens.. Lees asb, tot op die einde.. Dit kan die prentjie heeltemal verander..

My liefde vir ons Hemelse Vader, Sy skepping en die waardeer daar van.. Ek is heeltemal skuldig om geidentifiseer te word as 'n Empath... Maar nie naïef genoeg om nie 'n wolf in skaapsklere te merk nie.. Lief vir kos maak en kuier .. Lief vir my familie..

Gesels graag oor politiek, godsdiens, veral eintyd profesie en sommer enige iets lekker en interessant..

Ek is nie beroeps of prestasie-georiënteerd.. Tog kan ek goeie dinge waardeer met styl en grasie..

Kuier om 'n braaivleis vuur en of kaggel.. Goeie musiek en geselskap.. Nie te veel buite in die natuur nie.. Nee, nie kamp of visvang vir my nie..

Absoluut gek oor Kos en Kuns Markte.. Heerlike ontspanning en die waardeer van goeie kos, kuns en soms musiek..

Ek hou regtig nie van sport nie.. Neem ook aan niks deel nie.. Naaste wat ek aan dit sal kom is stap en of dalk fietsry... Stap die lekkerste ontpanning.. Ek is glad nie kompeterend nie.. Beteken nie ek sal nie my maat ondersteun in sy belangstellings nie..

Ligte tipe van tuin maak, potplante en 'n klein groente tuin te versorg.. Lekker optspanning.. Ek is 'n huishennetjie.. Kyk nie baie TV nie..

Het 'n klein Jack Russel 4 been kind.. Sy defnitief die bewys dat hulle ons beste vriend, of in haar geval, vriendin kan wees.. Ja, sy slaap binne, maar beslis 'n buite lewe honde kind..

Goeie vriende vir eers, en miskien goeie idee om eers vriendskap voor te stel... :) Merk my as gunsteling dan verstaan ek my fotos is sigbaar.. Langafstand vir nou.. Net
'n bietjie geduld..

Haar Ideale Pasmaat

'n Man wat sy vreugde in die Here vind.. Wat staan vir reg en geregtigheid.. Vaste beginsels.. Lief vir diere..
So bietjie van 'n kreatiewe kant het..
Luister en ook deel in gesprekke.. Ruggraat en stadvastig.. Sterk, volwasse man... Eerlik en opreg...
Lief vir stap en so bietjie van die buite lewe... Dan weer rustig tuis en ontspanne...
Nie dominerend , slegte humeur, argumenteer slegte taal en dwalende oog het nie... Geen Narsisme, self behep....!!
Man met nog tipiese Old School waardes.. Niks met dit verkeerd nie.. :) Iemand wat verstaan wat dit beteken om iemand 'n tweede kans te gee.. Leer ken my net eers as 'n goeie vriendin en besluit dan.. Mens weet nooit.. Asb, Afrikaans praat en of verstaan..!!
Dan 'n man wat nie te gou moed sal opgee.. Bereid is om my goed te leer ken.. So sal ons mekaar beter verstaan.. Soos ek genoem het, wees eers net my vriend..
Elkeen het tyd nodig om sy eie hart te verstaan..

Wat Haar Vriende Sê

Deborahrut het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Howick, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oostelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Fotografie; Kookkuns; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Staptogte; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Skaam
Eerlikheid:
Uiters