InquisitiveCreativeInquisitiveCreative

InquisitiveCreative

45 – Wellington, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kielie my brein en my lagspiere

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: Maandag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wellington, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wynland; Stadskern; Noordelike Voorstede; Helderberg; Malmesbury; Worcester (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

My verlossing in Jesus en d werking van d Heilige Gees bepaal my rigting - mis ek soms d merk? Ja verseker!! Dankie tog vir genade!!! :)

Ek heg waarde aan intelligente gesprek; humor wat d lewe ligvoets maak; 'n gesonde manier v lewe; egtheid in emosies en daad; verhouding met my familie; nuwe ervarings en vriendskappe gekenmerk deur gemak, eerlikheid en d slyp van my beste self.

Books - to gather knowledge but also fiction for a bit of relaxation, fill my world (a library room is the dream!!) Music - a tune for every mood! Confession: I listen to the words, can't imagine a life without music!! I do a bit of intuitive cooking - the recipe often just a guideline...

'n Dag sonder oefening en sjokolade is gemors! Probeer nog d balans tussen d twee vind... I really enjoy dancing, but do not see the point of shouting a conversation in a night club, langarm more my style.

Inquisitive and creative... ;)

NS. Ek mag jou dalk eerste as gunsteling merk, maar d eerste boodskap sal steeds van jou moet kom... :)

Haar Ideale Pasmaat

As jy 'n verhouding met d Here het, gewortel in groei en genade het ons klaar iets om oor te praat. A man with a heart filled with compassion, caring about his community makes me feel safe, because he will also handle me with care. Ek geniet ' n lekker intellektuele gesprek sonder wenners...

Jy hoef nie' n topatleet te wees nie, maar dit sal goed wees as jy hou van fisiese aktiwiteite...Wie anders sal ek oor d wenstreep kan "cheer"?

If you view the world through humor and you enjoy wholesome fun, let's talk.

PS. As jy d eienaar v' n skaaphond is, ekstra punte ;)

Essentially I am looking for an intelligent, urbanised boerseun! :)

Wat Haar Vriende S

InquisitiveCreative het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Krullerig
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Godsdienstig; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Speletjiesprogramme; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Onafhanklik; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Kampering; Kanovaart; Oriëntering; Perdry; Rotsklim; Sagtebal; Seil; Ski; Staanroeiplankry; Stap; Tafeltennis; Tennis
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Eerlikheid:
Uiters