Nadi14Nadi14
3

Nadi14

33 – Stellenbosch (Noordlike vooestede), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kom ons gaan op n avontuur...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek sal se my vriende sal my beskryf as vriendelik, love om te lag 😂is maar n biejie weird maar op n cute manier. Ek mean normaal is sooo boring. Ek gee net nie om wat ane van my dink nie. Ek beoordeel nie mense nie. Niemand is perfek nie en mekaar te aanvaar soos jy is. Baie verstaanbaar, en n groot hart. Ek sal enige iets doen vir my vriende en familie want hulle is baie belangrik in my lewe. Ek is altyd daar as iemand my nodig het. Ek love diere.....❤️❤️
Ek geniet dit om uit te gaan saam vriende of net n braai en kuier by die huis, ysskaats, gaan vliek, strand toe gaan en roomys te eet, shows te gaan kuk nuwe restaurante te besoek en wil nuwe goed probeer. Ek soek n life time partner, a lover, a best friend. Daar is nog so baie meer.....

Haar Ideale Pasmaat

Wat vir my belangrik is eerstens is respek, vertroue, eerlikheid en kommunikasie
Hy moet my kan laat lag en nie alles in die lewe ernstig opvat nie.
Ek soek iemand wat saam met my goed wil gaan doen soos byvoorbeeld by die strand gaan loop, gaan vliek, shows gaan kyk, verskillende restaurante en/of dorpies gaan besoek, gaan stap of berg klim, sosiaal wees en uitgaan saam met n groep vriende etc. en net die lewe saam geniet en voluit leef.

Wat Haar Vriende Sê

Nadi14 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch (Noordlike vooestede), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
29 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin; Donkerbruin
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nadi14 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.