CharlyBravoCharlyBravo

CharlyBravo

59 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons Kyk!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 22 Mei 2019

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Ram
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Zulu
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Noordelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Rooi; Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n wedergebore christen met 'n groot sin vir humor... ons lag probleme in 'n oggend weg as dit moet! Ek hou van die buitelewe en natuur. Geniet staproetes baie...Ek hou van diere en kinders. Ek geniet kosmaak nogal baie....
Ek probeer altyd positief wees en die goeie in ander te sien. Ek het nog outydse goeie maniere en boere ordentlikheid in my.
Mense is vir my interessant en ek hou daarvan om ander kulture, insigte en sienings te leer ken. Ek is al beskuldig dat ek 'n ensiklopedie ingesluk het omdat ek 'n wye algemene kennis het... vanwee my liefde vir lees.
Ek hou van stilte om my maar kan ook lekker dans en kuier as die geleentheid hom voordoen.

Sy Ideale Pasmaat

Sy het vrede gemaak met haar haarself, haar voorkoms en haar jare. Sy gee nie voor wie sy nie is nie en dra lankal nie meer bagasie van die verlede saam nie. Sy is as persoon genees van die seer van die verlede en is reg om weer oopkop met iemand te kan deel. Sy hou van die buitelug en stap en kan ook stil aande tuis geniet. Sy het selfvertroue en kan haarself handhaaf in 'n verskeidenheid van gesprekke.

Wat Sy Vriende S

CharlyBravo het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

CharlyBravo moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.