In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is nie iemand wat skrik vir n uitdaging nie Ek is baie saggeaard maar met die wil van staal en die moed van n leeu Ek pak elke taak aan met ywer en stop nie voor dit suksesvol afgehandel is nie Ek geniet dit net so baie om strepe te trek en gek te skeer met almal en nog wie Ek lag graag SAAM met mense en nooit vir mense nie
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet sag op die oog wees met n lus vir die lewe Sy moet al die lekker en goeie dinge in die lewe kan wardeer en geniet Sy moet n onafhanklike persoon wees met n wil van haar eie
Wat Sy Vriende Sê
Fielies2018 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Modimolle (Nylstroom) (Modimole), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
68 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 64 | ||
Sterreteken: |
Kreef | ||
Lengte: |
152cm (4' 11.8") - 159cm (5' 2.6") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou-Groen | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Afgetree; Eie Onderneming | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Fielies2018 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.