In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n vriendelike, liefdevolle sielsgenoot. Hou van lag, die see, natuur, blomme en plante, en diere, asook die mooi dinge in die lewe. Saggeaard, betroubaar, lojaal en eerlik.
Hou nie van hoogmoed, oneerlike, selfsugtige, baaasspelerige, bombastiese mense nie.
Stokperdjies, verf, kralewerk, brei soms, die natuur, stap, tuinmaak, die see, blomme en plante, lees en ontspan.
Ek glo in maats wees, dinge saam doen, en die klein dingetjies in die lewe te waardeer.
Haar Ideale Pasmaat
Eerlik, lojaal, betroubaar, nederig, liefdevol, humorisites, geduldig, "leef en laat leef".
Kompromiee aangaan en mekaar tegemoetkom, verdraagsaam wees.
Sal hou daarvan om saam te stap, tuinmaak, gesels, braai, kuier en ontspan soos lees of tv kyk, saam kosmaak. En kersligete en stap op die strand.
Selfsug, bombasties, baasspelerig, is 'n nee.
Wat Haar Vriende Sê
Sielsgenoot_144 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Port Elizabeth (Uitenhage, Port Elizabeth), Oos-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
70 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Dis Ingewikkeld | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Op Welsyn / Voordele |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Wes-Kaap; Oos-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
64 - 74 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Dans; Fietsry; Gimnastiek; Kegelbal; Perdry; Stap |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Grieks; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Visse; Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Tuis met 'n goeie boek |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |