Loegie

20 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Blond, beauty en brains

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
20
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Student
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
19 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
179cm (5' 10.5") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Jonge dame met baie looks en brains. Doen nou tans my Bachelors op Universiteit. Hou van kos maak, bak en kook. Is gym "fanatic". Geniet mode, en hou daarvan om goed te lyk. . Geniet lang arm dans. Outydse meisie spring nie vinnig in verhoudings nie. Hou nie van bars, want ek rook en drink nie. Sal met geleenthede drankie neem. Swimsuit model. Pageant girl. Hou van lag en goeie geselskap. Lief vir musiek, diere en uit dagings. Het Godsdienstige waardes en het Godsdienstige tatoo op arm en is in youth Kerk en Sel groep. As jy een persoon kan laat lag is dit die moeite werd gewees... Stormers is my rugby span. Is high maintenance girl want ek werk hard om goeie kwaliteit te kry dit val nie net in jou skoot.

Haar Ideale Pasmaat

Hou van atletiese look in mans. Hou nie van slordige mans. Hou van man met styl en goeie kwaliteit klere en skoene. Pep stores doen dit nie vir my. Boerseun met goeie waardes. Nie noodwendig maar man wat glo hard work pays off..Man met gesonde eet gewoontes. Moet ook God in sy lewe het. Moet van enige sport hou. Hou van dans, swem en buite lewe. Iemand wat tyd saam my wil spandeer. Wat se vriende nie eerste kom. Moet verkieslik nie drink en rook maar kan aan dit werk. Eerlikheid is belangrik in verhouding en my te sien vir wie ek is en nie na my kyk omdat ek goed lyk in bikini nie. Respek gaan met respek. Man wat nie gaan jaloers wees want ek doen kompetisies, en moet gereeld in limelite wees omdat ek model is.

Wat Haar Vriende S

Loegie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Intelligent; Laf; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Uitgesproke; Uitspattig; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Pop / Top 40; R&B / Soul
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dramas; Kosmaak/Bak
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Slapies vang
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters