In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek hou van 'n mooi ryk man. Ek het nog nie kinders nie, en wil ook nie ander se brats vir hulle help grootmaak nie. So, as jy kinders het, hou verby. Ek hou van partytjies, uit-eet en lekker vry.
Haar Ideale Pasmaat
Lank, slank en ongelooflik mooi en aantreklik! Hy ry natuurlik 'n Ferrarie of 'n Porsche. As jy my wil date, koop vir my 'n Mercedes Benz C180 Kompressor. Geen ander motor sal my so warm maak nie. Lol!
En natuurlik moet hy stinkryk wees!!! Ek wil nie sukkel nie. Verder moet hy ten minste 1 keer 'n week vir my iets moois by die juwelierswinkel gaan koop.
Wat Haar Vriende Sê
Tienie_505 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stadskern (Tokai), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
56 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Gemeng | |
Huistaal: |
Engels | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Duits; Frans; Spaans; Xhosa | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Finansies; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Politiek | ||
Inkomste: |
Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Tienie_505 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.