In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is nogal n snaakse mens het nie baie om te se nie. Baie persone kan n hele storie skryf oor hulself, maar nie ek nie.
Ek is maar aan die stil en skaam kant hou daarvan om tius te wees.
Het nie lokale vriende nie hou myself besig met allerhande dinge.
Hou van films kyk en kiuer saam met my mense.
Ek is geintereseerd in motors en middel eeuse klere drag maak ook graag "chainmale".
Ek wil baie graag iemand ontmoet waarmee ek saam die lewe kan geniet.
Ek wil haar bederf en liefde gee.
Sy Ideale Pasmaat
Wel my ideale maat wat ek in gedagte het is net iemand wat in my belang sal stel.
Iemand wat verkieslik nie rook en drink nie en wat ook nie n partytjie tipe mens is nie.
Eerlikheid is baie belangrik. Ek wil nie n spaarwiel wees nie ek wil he sy moet van my alleen hou en by my wil wees.
Wat Sy Vriende Sê
Lankgewag003 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
35 | |
Sterreteken: |
Vra my later | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
Ander | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Ander | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 30 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Lankgewag003 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.