Skootinniedonker

73 – Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

Leef en laat leef!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 12 Julie 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
73
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
65 - 74
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

My doelwit is om elke dag `n vol lewe te geniet, my lewensmaat te erken en respekteer, te koester en haar veilig te laat voel. Ek lei `n gemaklike lewe, is self-versorgend, het my eie goeie woning en vervoer en sal graag met dames wat ook selfversorgend is wil kommunikeer. Is lewenslustig, hoflik en betroubaar, Christelik sonder om te dweep, is nie oorheersend nie en luister graag na ander se standpunte. Ek is welberese maar daar is steeds plekke wat ek graag wil besoek, hier en oorsee. Is baie lief vir die wildtuin en see en hou van sport, speel rolbal en kyk graag rugby, krieket, tennis en soms atletiek.

Sy Ideale Pasmaat

My pasmaat moet netjies, lewenslustig, vrolik en vroulik wees en die natuur kan geniet en waardeer. Betroubaarheid en eerlikheid is definitiewe voorvereistes. Selfversorgendheid is belangrik, sy moet met selfvertroue optree sonder om oorheersend te wees. Ek het baie begrip vir liefde vir kinders en kleinkinders, Dit moet egter net gebalanseerd wees. Wanneer mens jou verbind aan `n persoon kom sy of haar belang eerste. Daarmee sÍ ek gladnie dat mens ongeÍrgd moet wees en nie omgee vir ander nie, maar soms laat mense hulle oorheers deur geringe goed wat kinders of ander familie eintlik self moet oplos!! Op ons ouderdom glo ek wil mens soms op die ingewing van die oomblik dinge doen en moet dan nie vasgevang wees in ander nie belangrike aktiwiteite of onbenullighede nie.
In my opinie moet die ouderdomsverskil nie meer as 5 jaar wees nie en die dame maksimum 2 jaar ouer as ek wees solank sy jonk van gees is!

Wat Sy Vriende SÍ

Skootinniedonker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Atletiek; Gholf; Krieket; Motorsport; Rolbal; Rugby; Skaak; Stap; Tafeltennis; Tennis; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters