0

HappyEverAfter

43 – Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Na elke Traan is daar n Glimlag wag wag vir die regte persoon

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n vriendelike en liefdevolle vrou met n babbelende persoonlikheid maar hou ook van soms net stil wees. Ek het n groot liefde vir die Natuur en diere. Hou van n lekker kampvuur en n choppie op die braai en die bosveld maar love ook die See en lekker seekos.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na vrede, liefde en geluk. Iemand wat hou van drukkies gee en nie skaam is om liefde te wys nie. Ek is moeg vir al die "Drama" in die lewe en voel dis nooit te laat om net weer die pret en plesier in die lewe te geniet nie. Elke mens het sy "af dae" en ek glo almal moet dit verstaan want niemand is perfect nie.

Wat Haar Vriende Sê

HappyEverAfter het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Groot; Ander; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sepies; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Riller; Romanties
Kos
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Strandhuis