In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is sag geaardheid, mededeelsaam en prakties. Ek het vele talente en hou myself daarmee besig... anders spandeer ek my tyd daarmee om buite myself te vermaak met die blou see en die blomme, die koorsang van die voels en enige aktiwiteite wat my avontuursin aandrewe. Ek hou van gesond eet(en baie) en glo dat alles gebeur vir n rede 🌼
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na n man wat eerlik is. n Man om op staat te maak en n man met n sterk persoonlikheid - maar wat regverdig is. Die man moet my aanvaar vir wie en wat ek is en my met respek behandel, en my n beter vrou maak as wat ek is.Hy moet avontuurlustig wees, n goeie gesindheid he, en nie vir my limiete stel nie.
Wat Haar Vriende Sê
skynponie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
33 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
22 - 38 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig; Buierig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Wild & Uitbundig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My Armani pak / My Versace rok |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Reggae; Volk |
Boeke: |
Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dokumentêr; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Joga; Kookkuns; Musiek Maak; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Branderplankry; Dans; Hang- / Skermsweef; Kampering; Lyfbranderry; Perdry; Rotsklim; Seil; Seilplankry; Sneeuplankry; Snorkelduik; Staanroeiplankry; Stap; Surfski / Kajak; Valskermspring; Visvang; Vlieërbranderry; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is net weeksdae aanlyn |
Gebruik Dwelms: |
Nie meer nie |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Ander |
Troeteldiere (Hou van): |
Visse; Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Flankering; Intelligensie |
Afsitters: |
Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Liberaal |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |